Baie geluk aan ons inwoners met hul verjaarsdae.  Ons hoop dat aar nog wonderlike jare voorle van goeie gesondheid en kuiers saam met familie

en vriende.  Boonste ry van links na regs.  Me Marthie Swart ( 80), Elsie Hartzenberg (89), Chris Nel (64), Bertus Els (93), Issie Rabe (81), Johan du Toit (72), Helena Els (84), Grieta Fourie (75), Marthie van Niekerk (89), Bets vd Walt (94), Fanie Gouws (80) en Joye Mollentze (81).

April 2016