Langdiensbonus 37 jaar by Brits Rusoord Published September 2, 2014 | By Brits Rusoord Brits Rusoord is gestig in 1970 en is dus 44 jaar oud. Tryphina Baloyi is 37 jaar werksaam by Brits Rusoord. Ons wil hiermee vir haar dankie se vir haar lojaliteit en harde werk.
Skoonmakers Langdiensbonus Published September 2, 2014 | By Brits Rusoord Langdiensbonus is oorhandig aan Prima Dira (Skoonmakers).
Toeka tot Nou Published August 29, 2014 | By Brits Rusoord Brits Rusoord se kwartaallikse temaete het plaasgevind op 14 Augustus 2014. Die inwoners het heerlik gekuier en selfs die Charleston is gedans.