Inwonersverjaarsdae Augustus 2014 Published September 10, 2014 | By Brits Rusoord Baie geluk aan al ons Inwoners wat in Augustus 2014 verjaar het. Mag julle nog jare van goeie gesondheid en tyd saam met vriende en familie gegun word.