Januarie en Februarie 2015 verjaarsdae Published April 8, 2015 | By Brits Rusoord Baie geluk aan ons inwoners wat Januarie en Februarie 2015 verjaar het. Â Van links kloksgewys Me Hettie de Jager (86), Me Rina Kies (83), Me Rita Schoeman (76), Mnr Pieter Haasbroek (89) en Me Fytjie du Plessis (86).