Langdiensbonus 37 jaar by Brits Rusoord

Brits Rusoord is gestig in 1970 en is dus 44 jaar oud.  Tryphina Baloyi is 37 jaar werksaam by Brits Rusoord.  Ons wil hiermee vir haar dankie se vir haar lojaliteit en harde werk.


IMG_5098