Maart 2015 verjaarsdae

Baie geluk aan ons inwoners met hul verjaarsdae.  Mag daar nog baie kuiers met vriende en familie wees en ‘n jaar van goeie gesondheid.

Van links bo Mnr Hans Strydom (83), Mev Machel Davel (89), Mnr Barend Joubert (78) en Mev Anna du Plessis (87).

Maart 2015

Januarie en Februarie 2015 verjaarsdae

Baie geluk aan ons inwoners wat Januarie en Februarie 2015 verjaar het.  Van links kloksgewys Me Hettie de Jager (86), Me Rina Kies (83), Me Rita Schoeman (76), Mnr Pieter Haasbroek (89) en Me Fytjie du Plessis (86).

Februarie 2015

NG Kerk Marikana bederf

Brits Rusoord inwoners is heerlik bederf deur die NG Kerk Marikana.  Baie dankie aan die gemeenskap van Mooinooi en Marikana vir die lekker saamkuier.

———————————————————————————————————————————————————————-SAM_0413SAM_0416SAM_0414SAM_0420

Magalies Citrus

Ons wil Magalies Citrus bedank vir hulle groot skenking. Baie dankie vir die kombuisware en mediese toerusting skenking. Dit word opreg waardeer. Baie dankie ook vir die maandelikse vrugtesap skenking. Brits Rusoord is in staat om goeie diens te lewer omdat ons ondersteun en gedra word deur die gemeenskap.


Resize 2